Bladmusiek weer beskikbaar

Bladmusiek vir al my worship songs is nou weer beskikbaar op die “Bladmusiek” bladsy. Gebruik dit gerus in jou gemeente en laat my weet as daar een van my ander songs is waarvoor jy ook bladmusiek soek. Die lead sheets (bladmusiek met note op) vir meeste van my worship songs is ook by http://www.flam.co.za beskikbaar.

Ek laai ook powerpoint presentations van die songs op waar beskikbaar.