Nuwe worship hulpbronne website – WINS

Ek is so opgewonde om julle te vertel van my nuwe worship hulpbronne website, www.wins.co.za! WINS staan vir “Wie is nog stil?”. Die inspirasie vir die naam kom uit Lukas 19:40 waar Jesus vir die Fariseërs sê dat as die mense sou stilbly en Hom nie prys nie, die klippe sal uitroep.

Op die website fokus ons op worship hulpbronne. WINS se visie is om ‘n platform te skep waar worship bands, worship leiers en liedjieskrywers nuwe Afrikaanse worship musiek kan deel, kan praat oor worship en mekaar kan inspireer om God met passie te aanbid.

Kom luister elke begin van die maand na ons nuwe “Wie maak ons stil?” worship song. Ons gee ook die bladmusiek gratis weg sodat jy dit kan speel in jou kerk. As jy ‘n worship liedjieskrywer is, stuur vir ons jou nuwe worship song se mp3 of video na info@wins.co.za toe. Dalk is jou song ons volgende “Wie maak ons stil?” song.

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s