Nuwe worship song in wording – Soos in die hemel

Ek het onlangs die voorreg gehad om bietjie te “jam” saam met kitaarspeler, Quinton de Kock wat worship lei by Melville Kruisgemeente se studentediens. Hier’s ‘n kort video van ‘n nuwe worship song van my, “Soos in die hemel”. Die song is ‘n gebed vir ons land wat mens as deel van die worship kan sing. Hoop om binnekort die hele song met julle te kan share.

Eendag as ek groot is gaan ek ook so kitaar speel! Jana Klut is op backing vocals.