Met ‘n skok lees ek vandag op een van my vriende se Facebook feed dat dit nog net 40 dae is tot Kersfees! So, ek het gedink dit sal cool wees om een van my nuwer Kersfees worship songs te deel vir ingeval iemand nog songs soek om te gebruik oor die Kerstyd. Laai sommer die bladmusiek hier af: Dit wys ons U liefde_chords
En hier is die song: