Manna liedjieskryf projek

Die Manna projek het begin as ‘n liedjieskryf projek van die jeug band by Gereformeerde Kerk Linden in Johannesburg. Enigiets van 3 tot 12 mense het een keer ‘n week bymekaargekom om te skryf. Ons het verskeie besoekers gehad onder andere Amerikaanse sendelinge en ook ‘n sendelingpaar uit Mauritius wat ons sessies kom bywoon het en saam geskryf het. En elke keer het die Here ons kom verras met ‘n nuwe idee, nuwe kreatiwiteit. Hierdie liedjies het soos Manna kom val en ons kon saam skep. Die liedjies het deel van ons weeklikse worship set geword en ons kan dit nou deel met die hoop dat die Here dit sal gebruik om ander te inspireer om hom te aanbid met vars woorde en passie.

Om te luister na die “Breekbaar”, kry al die luister links by http://manna.hearnow.com.

Luister ook uit op Radio Kansel, Radio Namakwaland, Impact Radio, Gateway Radio en Radio Alpha vir ons eerste single, “Waterval” gesing deur Carli Lessing.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s